Jamie Thomas King (gebore 9 Julie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Turner (2014) en in die televisiereekse Mad Men (2007) en The Tudors (2007).
Filmografie Rolprente 2006: Vampire Diary 2012: Tower Block 2014: Mr. Turner
Televisiereekse 2007: Mad Men 2007: The Tudors
Televisierolprente 2008: Lost City Raiders 2014: Gunpowder 5/11: The Greatest Terror Plot
Video's 2012: Grimm's Snow White
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense