Joshua McGuire (gebore 1987) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About Time (2013) en Mr. Turner (2014), en in die televisiereekse Misfits (2009) en Lovesick (2014).
Filmografie Rolprente 2013: About Time 2014: Mr. Turner 2017: National Theatre Live: Rosencrantz & Guildenstern Are Dead
Televisiereekse 2009: Misfits 2011: The Hour 2013: You, Me & Them 2014: Lovesick 2014: Siblings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu