Luke Paul Anthony Newton (gebore 5 Februarie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Cut (2009), Mr Selfridge (2013), en The Lodge (2016).
Filmografie Televisiereekse 2009: The Cut 2013: Mr Selfridge 2016: The Lodge
Televisierolprente 2018: Lake Placid: Legacy
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993