Nikesh Patel (gebore 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honour (2014), London Has Fallen (2016), en Halal Daddy (2017), en in die televisiereeks Indian Summers (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Honour 2016: London Has Fallen 2017: Halal Daddy
Televisiereekse 2015: Indian Summers
Televisierolprente 2017: British Workers Wanted
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985