Sam Phillips (gebore 31 Mei 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Late Night Shopping (2001) en Far from the Madding Crowd (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Late Night Shopping 2015: Far from the Madding Crowd 2016: The Hand of the Creator

Televisiereekse 2008: Hotel Trubble

Televisierolprente 2009: Micro Men

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu