Daniel Rigby (gebore 6 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flyboys (2006) en in die televisiereeks Big School (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Flyboys
Televisiereekse 2011: Black Mirror 2013: Big School 2015: Undercover 2015: Teletubbies 2016: Jericho 2016: Flowers 2016: Joe Wicks: The Body Coach
Televisierolprente 2009: A Midsummer Night's Dream
Video's 2014: Jimmy Baker's Audition - That Day We Sang: Preview - BBC Two 2014: Victoria Wood on Her New BBC Musical 'That Day We Sang'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu