Mark Stanley (gebore 29 April 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015) en Dark River (2017), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Broken (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Kilo Two Bravo 2015: Star Wars: The Force Awakens 2017: Dark River Sulphur and White We Don't Talk About Love
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2017: Broken 2017: Love, Lies and Records 2025: Adolescence
Video's 2012: Game of Thrones: Season 2 - In Production, Iceland 2014: Game of Thrones: The Fallen - A Roundtable
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988