Die 18de Cannes-rolprentfees is van 3-16 Mei 1965 in Cannes, Frankryk, gehou. Olivia de Havilland was in dié jaar die eerste vroulike president van die jurie.
Die Palme d'Or is toegeken aan Knack… and How to Get It deur Richard Lester. Die fees is geopen met The Collector deur William Wyler en afgesluit met Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku) deur Kon Ichikawa.
Pryse duimnael|140px|Olivia de Havilland, president van die jurie. duimnael|140px|Richard Lester, wenner van die Palme d'Or. Van die mense en prente wat in 1965 pryse ontvang het, is:
Palme d'Or: Knack… and How to Get It deur Richard Lester Jurieprys: Kwaidan deur Masaki Kobayashi Beste regisseur: Liviu Ciulei vir Forest of the Hanged (Pădurea spânzuraţilor) Beste draaiboek: Pierre Schoendoerffer vir The 317th Platoon (La 317e Section) en Ray Rigby vir The Hill Beste akteur: Terence Stamp vir The Collector Beste aktrise: Samantha Eggar vir The Collector
Kortprente Palme d'Or: Overture deur János Vadász Spesiale jurieprys: Monsieur Plateau deur Jean Brismée Tegniese prys: Ban ye ji jiao deur Yeou Lei en Overture deur János Vadász
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees