Die 22ste Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1969 in Cannes, Frankryk, gehou. ’n Nuwe, niemededingende afdeling met die naam Directors' Fortnight is op dié fees bygevoeg na aanleiding van die kansellasie van die 1968-fees. Die Palme d'Or is toegeken aan if.... deur Lindsay Anderson.

Die fees is geopen met Sweet Charity deur Bob Fosse. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Luchino Visconti was die president van die jurie.

Pryse duimnael|140px|Luchino Visconti, president van die jurie. duimnael|140px|Vanessa Redgrave, beste aktrise. Van die mense en prente wat in 1969 pryse ontvang het, is:

Palme d'Or: if.... deur Lindsay Anderson Jurieprys: Z deur Costa Gavras (eenparig) Spesiale jurieprys: Ådalen 31 deur Bo Widerberg Beste regisseur: Glauber Rocha vir Antonio das Mortes en Vojtěch Jasný vir All My Compatriots (Všichni dobří rodáci) Beste eerste werk: Easy Rider deur Dennis Hopper Beste akteur: Jean-Louis Trintignant vir Z Beste aktrise: Vanessa Redgrave for Isadora

Kortprente Palme d'Or: Cîntecele Renasterii deur Mirel Ilieşiu Spesiale jurieprys: La Pince à ongles deur Jean-Claude Carrière

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees