Die 20ste Cannes-rolprentfees is van 27 April - 12 Mei 1967 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan Blowup deur Michelangelo Antonioni.
Die fees is geopen met I Killed Rasputin (J'ai tué Raspoutine) deur Robert Hossein en afgesluit met Batouk deur Jean Jacques Manigot. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Alessandro Blasetti was die president van die jurie.
Pryse duimnael|140px|Alessandro Blasetti, president van die jurie. duimnael|140px|Michelangelo Antonioni, wenner van die Palme d'Or. Van die mense en prente wat in 1967 pryse ontvang het, is:
Palme d'Or: Blowup deur Michelangelo Antonioni Grand Prix: Accident deur Joseph Losey en I Even Met Happy Gypsies (Skupljači perja) deur Aleksandar Petrović Spesiale jurieprys: Ukamau deur Jorge Sanjines Beste regisseur: Ferenc Kósa vir Ten Thousand Days (Tízezer nap) Beste draaiboek: Elio Petri vir We Still Kill the Old Way (A ciascuno il suo) en Alain Jessua vir The Killing Game (Jeu de massacre) Beste akteur: Oded Kotler vir Three Days and a Child Beste aktrise: Pia Degermark vir Elvira Madigan
Kortprente Palme d'Or: Sky Over Holland deur John Fernhout Spesiale jurieprys: Gloire à Félix Tournachon deur André Martin en Jedan plus jedan jeste tri deur Branko Ranitovic Tegniese prys: Sky Over Holland deur John Fernhout
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees