Charlie Rowe (gebore 23 April 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Never Let Me Go (2010) en in die televisiereekse Red Band Society (2014) en Salvation (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Never Let Me Go 2013: Walking with Dinosaurs 3D 2025: Jay Kelly
Televisiereekse 2014: Red Band Society 2017: Salvation
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense