Darwin Shaw is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Casino Royale (2006) en in die televisiereekse Homeland (2011) en House of Cards (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Casino Royale 2017: Our Little Secret 2018: Life in Reverse 2018: Solum
Televisiereekse 2003: NYCTV Profiles 2004: Mummy Autopsy 2011: Homeland 2012: Trigger Point 2012: Faith Hollywood TV 2013: House of Cards 2017: The Untitled Shakespeare Project
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu