Hugh Skinner (gebore 6 Januarie 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Les Misérables (2012) en in die televisiereekse W1A (2014) en Fleabag (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Les Misérables 2017: Hampstead 2017: Steven Berkoff's Tell Tale Heart
Televisiereekse 2014: W1A 2016: Fleabag 2016: The Windsors
Televisierolprente 2015: Bugsplat!
Video's 2018: Mamma Mia! Here We Go Again: Waterloo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense