Richard Reid (gebore 24 September 1984) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Woman in Gold (2015), Criminal (2016), en Frat Pack (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Murder Eleven 2015: Woman in Gold 2016: Criminal 2017: Girlfriends 2018: Frat Pack Old MacDonald Fortune's Fool Art, Love & Money Divinity

Televisiereekse 2012: America's Elite 2017: Worth It UK

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu