Ruben Reuter (gebore 28 Junie 2000) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks The Dumping Ground (2013).

Filmografie Televisiereekse 2013: The Dumping Ground

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu