Adil Ray (gebore 26 April 1974) is 'n Engelse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bellamy's People (2010), Citizen Khan (2012), en Ackley Bridge (2017).

Filmografie Televisiereekse 2003: Desi DNA 2006: Mischief 2010: Bellamy's People 2012: Citizen Khan 2017: Ackley Bridge 2017: The Fake News Show

Televisierolprente 2015: Comic Relief

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu