Milo Parker (gebore 1 Oktober 2002) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robot Overlords (2014), Mr. Holmes (2015), en Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016), en in die televisiereeks The Durrells in Corfu (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Robot Overlords 2015: Mr. Holmes 2015: Ghosthunters: On Icy Trails 2016: Miss Peregrine's Home for Peculiar Children 2017: McKellen: Playing the Part

Televisiereekse 2016: The Durrells in Corfu

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002