Luke Pasqualino (gebore 19 Februarie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Apparition (2012) en Snowpiercer (2013), en in die televisiereeks Skins (2007).

Filmografie Rolprente 2009: Stingers Rule! 2012: The Apparition 2012: Love Bite 2013: Snowpiercer 2016: Smartass 2018: Gandhi: The Conspiracy

Televisiereekse 2007: Skins 2014: The Musketeers 2014: Our Girl 2017: Snatch

Televisierolprente 2012: Battlestar Galactica: Blood & Chrome British Andy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu