Luke Norris (gebore September 1985) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Duchess (2008) en in die televisiereekse Skins (2007) en Poldark (2015).

Filmografie Rolprente 2008: The Duchess 2015: National Theatre Live: A View from the Bridge 2016: FirstBorn 2018: Been So Long

Televisiereekse 2007: Skins 2015: Poldark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense