Matthew McNulty (gebore 14 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Misfits (2009), The Musketeers (2014), en The Terror (2018).

Filmografie Rolprente 2007: The Mark of Cain 2008: Little Ashes 2012: The Knot 2019: Running Naked

Televisiereekse 2007: Single-Handed 2008: Honest 2009: Misfits 2012: The Paradise 2014: The Musketeers 2018: The Terror

Televisierolprente 2018: Secrets of McDonald's: 50 Years of the Big Mac

Video's 2009: Unforgiven: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu