Jordan Metcalfe (gebore 24 Mei 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pride (2014) en in die televisiereekse The Queen's Nose (1995), Maddigan's Quest (2006), en Genie in the House (2006).
Filmografie Rolprente 2014: Pride 2018: Fractured
Televisiereekse 1995: The Queen's Nose 2004: Fungus the Bogeyman 2006: Maddigan's Quest 2006: Genie in the House 2018: Wars
Televisierolprente 2005: The Iceman Murder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu