Ben Lamb (gebore 24 Januarie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Divergent (2014) en Now You See Me 2 (2016), en in die televisiereeks Knightfall (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Divergent 2016: Now You See Me 2 2016: Blood Orange
Televisiereekse 2017: Knightfall
Televisierolprente 2014: If I Don't Come Home: Letters from D-Day 2017: A Christmas Prince 2018: A Christmas Prince: The Royal Wedding
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense