Tom Hughes (gebore 18 April 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cemetery Junction (2010), About Time (2013), en Realive (2016), en in die televisiereeks Victoria (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Cemetery Junction 2010: Sex & Drugs & Rock & Roll 2012: 8 Minutes Idle 2013: About Time 2014: I Am Soldier 2015: Dare to Be Wild 2015: The Incident 2016: Realive 2016: London Town The Laureate
Televisiereekse 2009: Casualty 1909 2011: Silk 2016: Victoria
Televisierolprente 2011: Page Eight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu