Angus Imrie (gebore 2 Augustus 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pond Life (2017) en The Kid Who Would Be King (2019), en in die televisiereekse Kingdom (2007) en Father Brown (2013).

Filmografie Rolprente 2017: Pond Life 2019: The Kid Who Would Be King

Televisiereekse 2007: Kingdom 2013: Father Brown

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense