Damson Idris (gebore 2 September 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Farming (2018) en The Commuter (2018), en in die televisiereeks Snowfall (2017).

Filmografie Rolprente 2018: Farming 2018: The Commuter 2018: Astral

Televisiereekse 2017: Snowfall

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu