Sam Hoare (gebore 27 Junie 1981) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Golden Compass (2007), Captain America: The First Avenger (2011), en Legend (2015).

Filmografie Rolprente 2007: The Golden Compass 2011: Captain America: The First Avenger 2012: Bert & Dickie 2013: Having You 2014: Keeping Rosy 2015: Legend

Televisierolprente 2013: An Adventure in Space and Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu