Shane Hart is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 16/03 (2017) en Final Score (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Teenage Kicks 2014: C.O.O.L.I.O Time Travel Gangster 2014: Dangerous Mind of a Hooligan 2015: The Singleton 2016: Star Gods of Terra 2016: Londinium 2017: 16/03 2018: Final Score 2018: Witch 2018: Desuba: On Reflection The Levellers Queen IsIs Palatable

Televisiereekse 2012: Crimewatch Roadshow 2013: Time Travel Gangster Chronicles

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu