Henry Garrett is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zero Dark Thirty (2012), A Little Chaos (2014), en Testament of Youth (2014), en in die televisiereeks The Son (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Actually, Adieu My Love 2009: Visions 2009: The Fading Light 2011: The Wicker Tree 2012: Zero Dark Thirty 2014: A Little Chaos 2014: Testament of Youth
Televisiereekse 2008: Human Body: Pushing the Limits 2017: The Son
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu