Jon Foo (gebore 30 Oktober 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Protector (2005) en Tekken (2010), en in die televisiereeks Rush Hour (2016).
Filmografie Rolprente 2005: The Protector 2010: Tekken 2011: Bangkok Revenge 2013: Vikingdom 2013: Extraction
Televisiereekse 2016: Rush Hour
Video's 2010: Street Fighter: Legacy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu