Fady Elsayed (gebore 15 September 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Brother the Devil (2012) en A Private War (2018), en in die televisiereekse Penny Dreadful (2014) en Class (2016).

Filmografie Rolprente 2012: My Brother the Devil 2013: Sixteen 2018: A Private War Glia

Televisiereekse 2014: Penny Dreadful 2016: Class

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu