Alex Etel (gebore 19 September 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Millions (2004), The Water Horse (2007), From Time to Time (2009), en Ways to Live Forever (2010).
Filmografie Rolprente 2004: Millions 2007: The Water Horse 2009: From Time to Time 2010: Ways to Live Forever The Replaceman
Televisiereekse 2007: Cranford
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense