Jelle Florizoone (gebore 22 September 1995) is 'n Vlaamse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent North Sea Texas (2011).

Filmografie Rolprente 2011: North Sea Texas 2015: Mega Mindy Versus ROX

Televisiereekse 2011: Rox

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Belgiese manlike akteurs van die 21ste eeu