Eliza Butterworth (gebore 24 Julie 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse DCI Banks (2010), WPC 56 (2013), en The Last Kingdom (2015).

Filmografie Televisiereekse 2010: DCI Banks 2013: WPC 56 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993