Esme Creed-Miles (gebore 5 Februarie 2000) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mister Lonely (2007), Dark River (2017), en Pond Life (2017), en in die televisiereeks Hanna.
Filmografie Rolprente 2007: Mister Lonely 2017: Dark River 2017: Pond Life
Televisiereekse 2019: Hanna
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu