Alexandra Dowling (gebore 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hammer of the Gods (2013) en in die televisiereekse Poirot (1989), Game of Thrones (2011), en The Musketeers (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Hammer of the Gods
Televisiereekse 1989: Poirot 2011: Game of Thrones 2014: The Musketeers
Video's 2016: Cedric Brown Collections
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990