Xanthe Elbrick (gebore 1 Desember 1978) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente LD 50 Lethal Dose (2003) en Body of Lies (2008).

Filmografie Rolprente 2003: LD 50 Lethal Dose 2008: Body of Lies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu