Bryony Hannah (gebore 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cemetery Junction (2010) en Jupiter Ascending (2015), en in die televisiereekse Call the Midwife (2012) en Unforgotten (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Cemetery Junction 2015: Jupiter Ascending
Televisiereekse 2012: Call the Midwife 2014: Bing 2015: Unforgotten
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu