Eleanor Matsuura (gebore Julie 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alan Partridge (2013), MI-5 (2015), en Wonder Woman (2017), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).
Filmografie Rolprente 2013: Alan Partridge 2015: MI-5 2017: Wonder Woman
Televisiereekse 2005: Doctor Who 2011: The Royal Bodyguard
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983