Helen Monks (gebore 2 Oktober 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Raised by Wolves (2013), Upstart Crow (2016), Genius (2017), en Taboo (2017).
Filmografie Televisiereekse 2013: Raised by Wolves 2016: Upstart Crow 2017: Genius 2017: Taboo 2017: Election Spy 2017: Maxxx
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992