Matilda Ramsay (gebore 8 November 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The F Word (2005), Hell's Kitchen (2005), MasterChef Junior (2013), en Matilda and the Ramsay Bunch (2015).

Filmografie Televisiereekse 2005: The F Word 2005: Hell's Kitchen 2013: MasterChef Junior 2015: Matilda and the Ramsay Bunch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001