Esther Smith (gebore 28 November 1986) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Black Mirror (2011), Cuckoo (2012), en Uncle (2012).

Filmografie Televisiereekse 2011: Black Mirror 2012: Cuckoo 2012: Uncle 2012: The Midnight Beast 2015: Cockroaches

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Geboortes in die 1980's