Maisie Smith (gebore 9 Julie 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Other Boleyn Girl (2008) en in die televisiereeks EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 2008: The Other Boleyn Girl

Televisiereekse 1985: EastEnders 2016: Michael McIntyre's Big Show

Televisierolprente 2012: Farewell Pat

Video's 2010: EastEnders: Last Tango in Walford

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001