Dolly Wells (gebore 21 Junie 1972) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridget Jones's Diary (2001), 45 Years (2015), en Pride and Prejudice and Zombies (2016), en in die televisiereeks Doll & Em (2013).

Filmografie Rolprente 2001: Bridget Jones's Diary 2014: Jolene: The Indie Folk Star Movie 2015: 45 Years 2015: Black Mountain Poets 2016: Pride and Prejudice and Zombies 2018: Can You Ever Forgive Me? 2018: Good Posture Lucky Accident Crash

Televisiereekse 2006: Star Stories 2009: Free Agents 2009: Campus 2011: Spy 2012: Noel Fielding's Luxury Comedy 2012: Some Girls 2013: Doll & Em 2015: Blunt Talk 2017: Bad Mother

Televisierolprente 2002: Bertie and Elizabeth 2008: Dolly and Laura

Video's 2016: 45 Years: Q&A

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu