Victoria Yeates (gebore 19 April 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Magic Hour 4 (2017) en in die televisiereekse Lip Service (2010) en Call the Midwife (2012).

Filmografie Rolprente 2017: Magic Hour 4

Televisiereekse 2010: Lip Service 2012: Call the Midwife

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu