Saikat Ahamed (gebore 1970) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent East Is East (1999) en in die televisiereekse Monday Monday (2009), Trollied (2011), en Wizards vs. Aliens (2012).
Filmografie Rolprente 1999: East Is East 2006: Halal Harry 2017: National Theatre Live: Peter Pan
Televisiereekse 2009: Monday Monday 2011: Trollied 2011: Nuzzle and Scratch: Frock and Roll 2012: Wizards vs. Aliens 2017: Apple Tree House
Televisierolprente 2005: 7/7: Attack on London
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu