Matt Barber (gebore 26 Maart 1983) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bert & Dickie (2012) en Plastic (2014), en in die televisiereekse Downton Abbey (2010) en Dracula (2013).

Filmografie Rolprente 2012: Bert & Dickie 2014: Plastic 2014: Deadly Virtues: Love.Honour.Obey. 2016: Love Is Thicker Than Water Pitchipoi

Televisiereekse 2010: Downton Abbey 2013: Dracula

Televisierolprente 2008: The Heart of Thomas Hardy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense