Sebastian Armesto (gebore 3 Junie 1982) is 'n Engelse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette (2006), Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011), en Anonymous (2011), en in die televisiereeks The Tudors (2007).

Filmografie Rolprente 1994: A Feast at Midnight 2006: Marie Antoinette 2011: Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides 2011: Anonymous 2013: Dead Cat 2014: Copenhagen 2016: For Grace 2018: The Dead Ones

Televisiereekse 2007: The Tudors 2008: The Palace

Televisierolprente 2015: Coalition

Video's 2008: Loser's Anonymous

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu