Ben Aldridge (gebore 12 November 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lark Rise to Candleford (2008), Our Girl (2014), en Fleabag (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Paris Song
Televisiereekse 2008: Lark Rise to Candleford 2014: Our Girl 2016: Fleabag
Televisierolprente 2008: Compulsion 2010: First Light 2011: Heavenly 2012: The Cricklewood Greats 2015: DeTour Skinny Dip
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense