Sophie Winkleman (gebore 5 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Suzie Gold (2004) en The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe (2005), en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en Peep Show (2003).

Filmografie Rolprente 2004: Suzie Gold 2005: The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe 2008: Love Live Long

Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2003: Peep Show 2006: Lead Balloon 2007: Ruddy Hell! It's Harry and Paul 2008: The Palace 2010: 100 Questions

Televisierolprente 2003: Chasing Alice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Huis van Windsor