Alison Wright (gebore 12 Julie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Nanny Diaries (2007) en The Accountant (2016), en in die televisiereekse The Americans (2013) en Feud (2017).
Filmografie Rolprente 2007: The Nanny Diaries 2016: The Accountant 2018: Ask for Jane
Televisiereekse 2013: The Americans 2015: Sneaky Pete 2017: Feud
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu